Modulekode | GRG 410 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | *Vir LLB (a) Algemene grondslae van die geregtelike geneeskunde (b) Juridiese grondslae van die geneesheer/hospitaal-pasiënt-verhouding (c) Regverdigingsgronde vir geneeskundige ingrepe (d) Mediese nalatigheid en middellike aanspreeklikheid (e) Die pasiënt se privaatheid en mediese geheimhouding (f) Kunsmatige menslike voortplanting (g) Aanspreeklikheid vir "wrongful conception/birth/life" (h) Transseksualisme en geslagsveranderingsoperasies (i) Die moment van dood en genadedood (j) Aspekte van die mediese tugverhoor |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Publiekreg |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App